Date Range
Date Range
Date Range
Sunday, August 28, 2011. Om te parkeer kos R10, die bus het ook R10 gekos van Menlyn af en neem 14 minute tot by die Hatfield stasie. Jy swipe die kaartjie by elke oorgang punt en dan wys dit hoeveel oor is. Ons kom toe daaraan in die parkeer garage. Alles silwerskoon en werk seepglad. En mens wonder wat ons stoere voorvaders hiervan dink? Met ou tegnologie oral langs die pad.
Wednesday, October 26, 2011. Party van ons het van Lugvaart gebruik gemaak. die lughawe is so 170 kilometer ver, maar alles is snelweg. Ander weer het eerder verkies om te perd te kom.
Monday, January 17, 2011. Ons Orania besoek met ook beelde van die Suid Vrystaat, van der Kloof en die Oranjerivier konsentrasie kamp. John Vorster was ook hier toegesluit. Ettienne le Roux het hier gewoon en geskryf. Luckhoff; die mooiste dorpie. Ons Orania besoek met ook beelde van die Suid Vrys.